Anthony Perkins

Anthony Perkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1932-04-04)4 April 1932
Sterfte 12 September 1992 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Oz Perkins
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1953–1992
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anthony Perkins (4 April 1932 – 12 September 1992) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Friendly Persuasion (1956), Psycho (1960), Psycho II (1983), en Psycho III (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy